Boontjiesop
Hierdie geurige suikerboontjiesop word stadig gekook totdat die bone sag en romerig is. Rond dit af met melk en beesstertsop en bedien met tuisgebakte bruinbrood.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 180 mins
Totale Tyd - 200 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.