Diabete-vriendelike Gebakte Kaaskoek / Lae-Koolhidraat / Gluten vry
Hierdie romerige gebakte kaaskoek is lae in koolhidrate, glutenvry en versoet sonder verfynde suiker. Met 'n bros amandelkors en sagte roomkaasvulsel is dit 'n heerlike nagereg vir enigiemand wat hul koolhidraatinname wil beperk sonder om op smaak in te boet.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - Lewer: 12 snye portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.