Sjokolade Mocca Koek
Hierdie luukse vierlaag-sjokoladekoek word stadig by ’n laer temperatuur gebak, met sterk koffie bevogtig en met ’n romerige donkersjokolade-en-mascarponevulsel afgerond.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 40 mins
Totale Tyd - 60 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 1 x 20 cm koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.