Cremora tert

’n Vinnige, romerige Creamora-tert met ’n Tennisbeskuitjiebasis en ’n vars suurlemoensmaak. Bedien dit klassiek of voeg pynappel, karamelkondensmelk, Amaretto of vars vrugte by vir ’n heerlike variasie.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 2 terte in blink foelie bakkies van 23cm portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions