Creme brulee
'n Klassieke Franse Crème Brûlée met 'n syagtige roomvla en 'n bros gekaramelliseerde suikerkors. Elegant genoeg vir spesiale geleenthede, maar verrassend maklik om tuis te maak.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 150°C
Porsies - 6-8 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.