Chocolate Brownie Stroopkoek

Hierdie veelsydige sjokoladekoek kan in ’n metaal- of silikoonpan in die gewone oond gebak word, of binne 16 minute in ’n geskikte silikoonvorm in die mikrogolfoond. Rond dit af met ’n vinnige romerige sjokoladestroop.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45-60 mins

Totale Tyd - 80 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 1 groot koek of 12 kolwyntjies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions