Choc-Chip koekies

’n Grootmaat-koekieresep wat ongeveer 100 bros sjokoladesplinterkoekies lewer. Die deeg kan in bolletjies gevorm of uitgerol word en bied maklike variasies met neute, koffiebone, vlapoeier en rooi fluweelkleursel.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 100 koekies. portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions