Chilli Con Carne

Ek hou daarvan om Chili con Carne as 'n "bouprojek van geure" te beskryf. Elke bestanddeel dra sy eie karakter by – die soetheid van uie, die hartigheid van maalvleis, die varsheid van tamaties, die aardse note van komyn en die warmte van rissies. Met 'n paar slim bestanddele soos 'n knippie kakao, 'n skeut koffie of donker bier, of selfs 'n bietjie Worcestersous, kan jy 'n eenvoudige pot chili omskep in 'n gereg met ongelooflike diepte. Die belangrikste is om die geure in balans te hou en die gereg genoeg tyd te gee om rustig te prut.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 6-8 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions