Chantilly room

Chantilly-room was een van die eerste klassieke Franse voorbereidings wat ek as student geleer maak het. Ek onthou nog hoe ons Franse sjef vir ons gewys het hoe om 'n Chantilly Vacherin te bou – sy beskrywing van hoe die meringues opmekaar gepak moes word, het ons studente behoorlik laat lag en is tot vandag toe nog helder in my geheue! Maar wat my die meeste bygebly het, was hoe drie eenvoudige bestanddele saam iets besonders kon skep. Vars room, 'n bietjie versiersuiker en 'n skeut Cognac het in minute verander in 'n luukse room wat enige nagereg laat uitblink. Vandag is daar byna altyd 'n houertjie Chantilly-room in my yskas, gereed om 'n koek, kaaskoek of vars vrugte net daardie ekstra bederf te gee.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 prosies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions