Buffalo heuning vlerkies met Bloukaas- en Durky sous!
Hierdie bros hoendervlerkies word met 'n geurige, ligte laagie gekruide meel bedek en goudbruin gebraai of in die lugbraaier gaargemaak. Bedien dit met een of meer van drie heerlike souse: 'n ryk Buffalo-heuningsous, 'n romerige Bloukaassous of die geliefde Durky-sous. Die resep is maklik om vooraf voor te berei, die souse hou weke lank, en die vlerkies is ideaal vir kuierborde, sportbyeenkomste, kamp of enige informele onthaal.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 200°C
Porsies - Lewer: 8-12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.