Bruismeel, maak jou eie

As jy soos ek op ‘n plaas woon en die naaste winkel is 20 km weg dan is hierdie die beste plan ooit. Sedert my Ma hierdie resep vir my gegee het as student, het ek nog nooit weer bruismeel gekoop nie. Ek is nie ‘n voorstander om bakpoeier te gebruik nie omdat bakpoeier alluminium bevat wat as buffermiddel dien tussen die koeksoda en suur omdat dit nadelig vir jou gesondheid is…alzheimers. Kom ons kyk na twee opsies om bruismeel in ‘n resep te vervang.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - en portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions