Bruin sous / Gravy

’n Klassieke bruinsous wat met ’n geroosterde botter-en-meelbasis, beesstert- of beesvleisaftreksel en vars knoffel berei word. Die resep sluit ook ’n eenvoudige glutenvrye variasie in.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 600 ml sous portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions