Broskors deeg

Maak ’n klassieke broskorsdeeg met koekmeel, koue botter en eiergele. Die deeg kan vir soet of sout pasteie aangepas word en sluit ’n eierlose variasie en ’n slim metode vir bros tertbasisse in.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 10-15 mins

Totale Tyd - 35 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 220°C

Porsies - 750g deeg portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions