Brandy Snaps / Gemmer rolletjies / Obletjies
Brandewynrolletjies, ook bekend as brandy snaps, is ’n klassieke nagereg wat goeie tydsberekening en vinnige hande vereis. Die dun karamelsirkels word direk uit die oond in rolletjies, roomhorinkies of nageregbakkies gevorm. Gesmelte sjokolade, geroosterde amandels en sagte brandewynroom maak hierdie fyngebak besonder feestelik.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 15 mins
Totale Tyd - 35 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 30 rolletjies of meer. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.