Bran Flakes: maak jou eie

Maak jou eie All bran veselryke ontbytvlokkies met volkoringmeel, semels en vlasaad. 'n Gesonde, bros ontbytresep sonder onnodige bymiddels.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 150°C

Porsies - Lewer: 500 g portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions