Boston Broodjie
’n Gesonde roerbroodjie wat sonder gis berei en stadig in ’n warmwaterbad gestoom word. Molasse aktiveer die rysmiddels en gee aan die brood sy kenmerkende donker kleur, sagte soetheid en besonderse geur.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 120 mins
Totale Tyd - 140 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 160°C
Porsies - 1 lang broodjie. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.