Bokkenpote

Ek het met bokkenpootjies grootgeword, maar soos met soveel resepte het my ma haar eie unieke kinkel daaraan gegee. Sy het nie die tradisionele lang "bokpootjies" gespuit nie, maar eerder ronde koekies wat sy met haar heerlike tuisgemaakte amandelvulsel saamgeplak het. Daardie vulsel is vandag nog een van my gunstelinge – selfs mense wat nie van marsepein hou nie, vra altyd vir die resep.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: 170°C

Porsies - 24 ongeveer portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions