Boerewors-Tamatiebredie
’n Maklike studentegereg van gaar boerewors, tamatie-en-uiesmoor, vars basilie en ’n ligte kerriegeur. Die ryk sous word vinnig met mielieblom verdik en help om ’n klein hoeveelheid oorskietvleis verder te rek.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30 mins
Totale Tyd - 50 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4-6 posies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.