Boerejongens
Boerejongens is ’n eenvoudige, outydse manier om plomp druiwe in ’n geurige brandewynbederf te verander. Die druiwe word kortliks geblansjeer, saam met bruinsuiker in glasbottels gepak en met brandewyn bedek. Daarna kry die bottels drie maande kans om rustig te staan sodat die druiwe die brandewyn kan absorbeer en die geure mooi kan ontwikkel. Hanepoot is ideaal, maar sultana-druiwe werk ook uitstekend.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 3 x 375 ml botteltjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.