Binneboudskywe met Sjerrie en Bloukaas sous

Verander ekonomiese beesvleissnitte in ’n sappige gesinsmaal met hierdie maklike prutpotresep en dekadente rooiwyn-en-bloukaassous.

Prep Tyd - 45 mins

Kook / Bak Tyd - 420 mins

Totale Tyd - 445 mins

Moeite - Medium

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 160°C

Porsies - 6-16 porsies afhangend van die gewig van die vleis portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions