Biltong speserye
Ek kan vandag nog sien hoe my pa die delikate foelie – die fyn rooi-oranje vlies om die neutmuskaat – met sy skerp knipmes afhaal en saam met koljandersaad in 'n warm gietysterpan rooster. Daarna was dit ons drie dogters se beurt om beurte te maak met die swaar vysel en stamper. Die speserye is nooit fyn gemaal nie; net grof genoeg sodat elke happie biltong sy eie klein geurontploffing gehad het. Bottels is netjies gevul, gemerk en gebêre, gereed vir die winter se slag- en jagseisoen. Vandag gebruik ek steeds hierdie mengsel vir biltong, droëwors, boerewors en selfs braaivleis – 'n eenvoudige resep wat al dekades lank sy waarde bewys.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 500g gedroog portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.