Bees stert sop

Vir my begin elke uitsonderlike sop by 'n goeie aftreksel. Beesstert is een van die beste bestanddele om 'n natuurlik ryk, volronde sop te maak, want die been, murg en bindweefsel lewer 'n ongelooflike fluweelagtige tekstuur sonder swaar verdikkers. Hierdie resep is al jare lank een van my gunsteling wintersoppe en bewys dat geduld die belangrikste bestanddeel in enige goeie pot sop is.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Yskas stoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions