Balsamiese Rooi ui Marmelade

’n Pikante variasie op tradisionele ingelegde uie met balsamiese asyn, gouestroop, atjarmasala en whisky. Die uieringe word in ’n ryk, verdikte piekelsous gebottel vir ’n veelsydige spensproduk.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 30 mins

Totale Tyd - 50 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 5 liter portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions