Bacon Jam
Maak ’n geurige spekkonfyt met bros spek, stadig gaar uie, bruinsuiker, heuning, balsamiese asyn, roosmaryn en gerookte paprika. Die soet, suur, sout en rokerige geure maak dit ’n veelsydige bykomstigheid vir kaasborde, soutgebak en peuselhappies.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 30-60 mins
Totale Tyd - 50-80 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 2 x 375ml botteltjies. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.