Appeltertjies met vla vulsel
Ek hou daarvan om resepte te ontwikkel wat prakties én indrukwekkend is. Hierdie tertjies is presies dit. Die skilferdeeg bak ongelooflik bros, terwyl die sagte appelvulsel en romerige vla binne-in 'n heerlike verrassing vorm. Wanneer dit warm uit die olie kom en met versiersuiker bestrooi word, is dit moeilik om te glo dat die meeste van die werk lank voor die tyd gedoen is. Dit is een van my gunsteling resepte vir onthale, teetafels en selfs markdae.
Prep Tyd - 30 mins
Kook / Bak Tyd - 50 mins
Totale Tyd - 80 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 12-20 hand grootte tertjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.