Appelkoosblatjang Hoender

Hierdie veelsydige tuisgemaakte soppoeier kan vooraf berei en vir soppe, souse en bredies gebruik word. Kombineer dit met room, appelkoos-en-mosterdblatjang en ’n heel hoender vir ’n geurige eenbakgereg.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 150°C

Porsies - 4-6 porsies portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions