Appel poffers
Hierdie tradisionele appelringe word in 'n ligte gisbeslag gedoop voordat dit goudbruin diepgebraai word. Die gis gee aan die beslag 'n unieke sagte, lugtige tekstuur en 'n heerlike geur wat gewone beslag nie kan ewenaar nie. Die resep werk net so goed met pere of piesangs en is ideaal vir 'n spesiale naweekontbyt of 'n heerlike nagereg.
Prep Tyd - 30 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 75 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 20-24 ringe portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.