Appel Karamel koek
Hierdie sagte Appel-Karamelkoek word gegeur met kaneel en neutmuskaat, gevul met sappige appels en afgerond met 'n botterige karamel wat gedurende die laaste deel van die baktyd oor die koek gegiet word. Die resultaat is 'n klam, geurige koek wat warm of koud net so lekker smaak en maklik aangepas kan word met jou gunsteling vrugte.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 175°C
Porsies - Lewer 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.