Amarulakoek of -poeding
Hierdie klam Amarula-sjokoladekoek word warm met ’n geurige roomlikeurstroop deurweek en daarna met karamel, geklitste room en Flake-sjokolade afgerond. ’n Maklike nagereg waarna gaste telkens vra.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 x 20 cm x 28 cm pyrex pan portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.