Agurkie Piekels
Hierdie maklike dille-piekelkomkommers kombineer die subtiele geur van knoffel met dillesaad, mosterdsaad en brandrissievlokkies. Die suiker is opsioneel, wat die piekels ook geskik maak vir ’n laekoolhidraat-eetplan. Laat die geure minstens sewe dae ontwikkel voordat die flesse oopgemaak word.
Prep Tyd - n.v.t. mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 4 x 375 ml glas botteltjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.