Aartappels in die Yskas is ‘n groot NEE!
Langdurige verkoeling kan veroorsaak dat aartappels soeter word en ongewenste verbindings tydens gaarmaak vorm. Bewaar aartappels eerder korrek, koop dit by ’n betroubare verskaffer of verwerk en vries dit vir latere gebruik.
Prep Tyd - n.v.t. mins
Kook / Bak Tyd - n.v.t. mins
Totale Tyd - n.v.t. mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Rakstoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - Nie van toepassing portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.