Aartappel poffers / Aartappel Dauphines
Sommige resepte is eenvoudig té goed om in vergetelheid te raak. Hierdie aartappelpoffertjies is een daarvan. Die resep kombineer twee klassieke tegnieke – kapokaartappels en Franse chouxdeeg – om 'n verrassend ligte deeg te vorm wat diepgebraai word tot goudbruin perfeksie. Die poffertjies kan as klein balletjies, lang vingers of selfs gevulde happies voorberei word en is net so lekker op 'n feestafel as langs 'n braaivleis of in 'n kosblik.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6-8 porsies, 100 stukkies van R5 grootte portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.