Aartappel en Kaas Broodjie
’n Geurige roerbrood met gerasperde aartappel, Cheddarkaas en ’n kaas-en-spekmengsel. Die brood het ’n klam, growwe krummel en kan ook met sprietuie en gaar spek in soutmuffins omskep word.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 1 - 2 broodjies of 12 muffins. portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.