Aartappel en bloukaas pakkies
Hierdie veelsydige aartappelpakkies word met growwe aartappelstukke, room, kaas, knoffel en kruie gemaak. Vorm dit vooraf, vries dit ongebak en bak direk uit die vrieskas wanneer nodig. Wissel die vulsel af met feta, Gorgonzola, spek of fyn kaiings.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 35 mins
Totale Tyd - 55 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - 12 pakkies van 7 cm deursnit en 4 cm hoog portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.