Aartappel bondeltjies

Maak geurige aartappelballetjies met vars kruie en bloukaas, vries dit vooraf en diepvetbraai dit direk uit die vrieskas. Die beslag kan ook met kekerertjie- of rysmeel voorberei word.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 150°C

Porsies - ongeveer 50 balletjies afhangend van grootte portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions