1
resep gevind · Nuutste eerste
Lede-resep
EiervryNagereg koudSpesiale dieete
Eierlose Sjokolade mousse met ‘n Twist!
Gepubliseer
Hierdie elegante eierlose sjokolade-mousse-tertjies is die perfekte kombinasie van 'n bros koekiekors, fluweelsagte sjokolademousse en 'n romerige roomkaasmiddel wat elke happie besonders maak. Afgewerk met 'n spieëlgladde sjokoladeglans…