30 dae Volgraan muffins

Maak sagte semelmuffins met volkoringmeel, koekmeel, melk en sagte bruinsuiker. Laat die beslag oornag in die yskas rus en voeg pekanneute en dadels, koekvrugte en appelmoes, of pruimedante en piesang by.

Prep Tyd - 20 mins

Kook / Bak Tyd - 45 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 12 muffins portions

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions