1,2,3,4 Vanilla Koek
Bak ’n klassieke Kanadees-Amerikaanse 1–2–3–4-botterkoek met ’n sagte, fyn krummel en ’n ryk bottergeur. Die resep sluit ook ’n maklike sjokoladevariasie in.
Prep Tyd - 15 mins
Kook / Bak Tyd - 25 mins
Totale Tyd - 40 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: 180°C
Porsies - Dubbel laag koek. 24 Kolwyntjies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.