Kondensmelk Roomkoek / Tres Leches
Tres Leches koek het ons as kinders geken as ‘n Kondensmelk Room koek met ‘n kenmerkende vanielje sponskoek basis. Die geheim van die koek is dat die koek en die sous goed moet afkoel. Ek kon nie regtig die verskil sien van die sous warm of koud oor die koek giet. My kinders reken die warm koek met die koue sous oor is meer sag.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: 170°C
Porsies - Lewer: 1 enkel laag koek portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.