Nasi Goreng
Hierdie aromatiese rysgereg is geïnspireer deur die geure en kleure van ’n tradisionele Indonesiese rystafel. Los basmatirys word met gebraaide rooi ui, knoffel, vars gemmer en kruie gegeur en met sagte omeletrepies afgerond. Pas die brandrissie na smaak aan of vervang dit met groen soetrissie vir ’n sagter gesinsweergawe.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Vrieskas vriendelik
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 6 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.