Pasella Kaaskoek
Dié yskasgebakte kaaskoek lyk indrukwekkend, maar is verrassend maklik om te maak. ’n Geurige bessiejellielaag vorm die glansende buitekant, terwyl roomkaas, jogurt, room en bessiekonfyt ’n sagte marmervulsel skep. Berei dit in ’n halfmaan- of rolkoekvorm en rond dit met ’n oorvloed vars bessies af.
Prep Tyd - 20 mins
Kook / Bak Tyd - 45 mins
Totale Tyd - 65 mins
Moeite - Maklik
Bergingopsie: Yskas stoor
Oondtemperatuur: n.v.t.
Porsies - 12 porsies portions
Wenke / Tips
Bestanddele / Ingredients
Hierdie resep is eksklusief vir lede
Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.