Stysel2017-03-26T14:28:59+02:00

Stysel

Aartappel poffers / Aartappel Dauphines

Hierdie aartappel poffertjies is so oud soos die berge en mense vergeet soms van hulle. Die basis is Kapok aartappels en Choux deeg (poffertjie deeg) wat gekombineer word.  Die balletjies kan gevul word met spek, kaas en groente.  Dit kan as vingerkos of bygereg bedien word. Die vingers is heerlik om soos ‘n skyfie in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |December 9th, 2021|Categories: Aartappel, BKT Lede|0 Comments

Mielierys eenskottel gereg

Mielierys is vir my ʼn item wat ʼn moet is in my weeklikse spyskaart. Ek kook mielierys soos my gewone rys, spoel dit ook tydens die kook proses en nadat dit gaar is, giet ek bietjie olyfolie oor om die korrels los van mekaar te hou. Ek gebruik ook hierdie mielierys as bestanddel om slaaie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |October 8th, 2021|Categories: BKT Lede, Mielies, Sout terte|0 Comments

Roommielie-mieliemeel en spek broodjie

Mieliemeel is seker een van die gewildste stapel voedsels in Suid-Afrika. Ek het dit goed gedink om alle mielie meel wat ek my hande op kan lê te ontgin tov resepte. Hierdie is ‘n heerlike kamp broodjie wat ook oor die kole in ‘n gietyster brood potjie of ronde brood pot gemaak kan word. Die […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |October 8th, 2021|Categories: BKT Lede, Brood, Mielies|0 Comments

Rys en gemengde grane bêre mengsel

Hierdie resep is gepak met vesel en ‘n goeie besem vir die dermkanaal om oortollige cholesterol, suikers en afvalstowwe uit die liggaam te vee. Meer nog hierdie kombinasie is uiters vullend en indien ‘n dag voor die tyd gaar gemaak en verkoel, verlaag die GI sodanig dat dit nog gesonder word. Die feit dat die […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |March 13th, 2021|Categories: BKT Lede, Rys|0 Comments

Kaas en Roommielietert

Hierdie is ‘n baie vinnige en eenvoudige tert wat my pa vir ons met kampkos gemaak het en ook vir braaivleis bykos. Vinnig en maklik om te maak en spekvleis kan opsioneel wees, maar verleen geur aan die gereg. Speel met jou eie kruie en speserye kombinasies. Wenk: hierdie tert kan in 6-8 porsies in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.
By |October 31st, 2020|Categories: BKT Lede, Mielies, Sout terte|0 Comments

Title

Go to Top