Spesiale diete

Spesiale diete2017-03-26T14:38:06+00:00

Spesiale diete

Neute mengelmoes vir Breinkos

Wanneer ek die weeklikse kosblikke beplan is hierdie neute en vrugte kombinasie altyd deel van my kinders se snoephappies. Neute is duur maar as jy rondsnuffel by plekke soos Jasmyn (Hartbeespoortdam), Cisco’s (Fordsburg) in Johannesburg..dan raak dit bekostigbaar. Hierdie neute mengsel hou my ongeveer 6 weke en ek sit so 3 eetlepel grootte skeppies in […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |August 31st, 2018|Categories: BKT Lede, Gluten vry, Peusel happies|0 Comments

Songedroogde Tamatie pasta met Glutenvrye opsie

Hierdie resep het so ‘n kinkel van sy eie by. Geskik vir glutenvrye diete ook. Hoe kom ek daarby uit? Vervang die pasta met rysnoedels en die koekmeel met die glutenvrye meel resep op die webtuiste Glutenvrye meel: Maak jou eie! . Voila, twee vlieë met een klap. 400 g gekookte gaar fyn spaghetti of enige […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |March 23rd, 2018|Categories: BKT Lede, Gluten vry, Pasta|0 Comments

Suurkool Twist!

Hierdie resep kan met suiwer net met kool gemaak word of ‘n paar variasies soos wortel, rooi ui en spinasie of selfs kale gemaak word. Hierdie gereg kan as koue slaai, bykos of hoofgereg vir ‘n volledige ete bedien word. Dink aan piekniek volgraanbroodrolle en elke persoon skep self wat hul wil op die rolletjie…heerlike […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |March 16th, 2018|Categories: BKT Lede, Gluten vry, Low carb, Slaai, Sout groente|0 Comments

Glutenvrye meel: Maak jou eie!

Hierdie basiese Gluten vrye meel resep is geskik om al jou gebak te vervang. Onthou egter dat kleur en ook die tekstuur van die produk mag verskil. Onthou dat gluten ‘n protein is en in gebak is die doel van gluten om die raamwerk te vorm van die gebak en die gebak rys en val […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |March 14th, 2018|Categories: BKT Lede, Gluten vry|0 Comments