Soetgebak

Soetgebak2017-03-26T14:32:07+00:00

Soetgebak

Karamel en Sjokolade krakerige doopsous

My kinders maak self hierdie sous wanneer maters kom kuier en hierdie resep is ook mikrogolf vriendelik. Jy kan enige kleur en soort smelt- of bakkers sjokolade gebruik. Vir iets prettig kan wit sjokolade in ń verskeidenheid kleure gekleur word met koek kleursel! 200 g smelt sjokolade, fyn gekap 50 ml klapper / coconut olie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |December 28th, 2018|Categories: BKT Lede, Lekkergoed, Uncategorized|0 Comments

Fruit mince pies

Een van my en my moederlief se gunsteling fyn gebak happies, was hierdie “Vrugtekoek tertjies” soos ons dit aan huis genoem het. Hierdie tertjie het ‘n baie interessante kors wat met kaneel en amandel meel onder andere berei word. Botter is verseker die eerste opsie vir die heerlike deeg se bereiding en werk met hierdie […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |December 21st, 2018|Categories: BKT Lede, Fyngebak|0 Comments

Pekan en Sjokolade soentjies

Die perfekte soet happie met ‘n kombinasie van neute en sjokolade. Die bolletjies behou hul koepel vormpies en die neute bak bros en krakerig. 150 g botter 115 g strooisuiker 1 eiergeel 2.5 ml of minder amandel ekstrak 115 g pekans 175 g koekmeel 100 g bakkers sjokolade (nie eet sjokolade) Voor verhit oond na […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |December 17th, 2018|Categories: BKT Lede, Koekies|0 Comments

Venisiese brosbrood tee koekies

Fluweelsag en smelt in die mond lekker.  Die koekie self is nie baie soet en die wonderlike koffie gegeurde botterversiersel bring die soet in, wanneer die koekies twee twee op mekaar geplak word. Perfek gebalanseer om die gaste se smaak kliere te bekoor. . Hierdie resep kan met gemak verdubbel word vir groter hoeveelhede. 175 […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |December 17th, 2018|Categories: BKT Lede, Fyngebak, Koekies|0 Comments

Bienenstich / Beesting cake

Niemand is seker wat die oorsprong van die Bienenstich is nie maar, by oorlewering is daar twee stories. Nommer een was dit ‘n bakker wat besig was om die brioche deeg met heuning te maak toe ‘n by hom kom pla en dit toe vernoem. Die tweede storie vertel van ‘n groep mense wat aan […]

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

By |November 16th, 2018|Categories: BKT Lede, Koeke|0 Comments