Maak pasteie, terte, koeke, borde en selfs ja, verf met hierdie stensils mooi skinkbord en tee lappies. Die stensils word gemaak van ‘n duursame materiaal wat jou jare se genot sal verskaf.
Vee die stensils na gebruik liggies af met ‘n nat lappie. Laat dan om self droog te word voordat dit gestoor word. Die veiligste manier om stensils te stoor is in plastiek in ‘n leêr.
Ronde stensils deursnit mate: 20 cm
Reghoekige stensil mate: 16 cm x 24 cm
Hanlie Buytendach –
Hi Annelien! Nie 1 van die stensils in voorraad. Kan ek dalk bestel asb? Ek wil asb een van elk he van S001, S003 en S005? My naam is Hanlie Buytendach en ek is is n lid van BKT. Wil dit as n geskenk vir my Sus vir haar verj dag gee. Baie dankie. Groete xx