Preservering op groot en klein skaal: 4 Mei 2024, 09h00 tot 16h00

Original price was: R1,850.00.Current price is: R1,250.00.

2 in stock

Preservering
‘n Heerlike klas om kruie, groente en vrugte te verwerk met die doel om te Bottel en Bêre. Alle veiligheids aspekte word hanteer met hierdie klas met die oog op herverkope. Alles geskoei op industrie standaarde en wat die wet dus van jou verwag. Daar word na die verskillende afdelings van Preservering gekyk tydens klas en ook prakties toegepas. Canning vs stoom drukkers word hanteer om duidelik die verskil tussen die twee sisteme te verstaan. Hoe om formulasies te doen vir eie resepte.

Tydens klas maak ons die volgende:
Piekels
Blatjangs
Konfyt
Ingelegde vrugte
Droging van kruie en gegeurde soute
Marinades en souse
Gegeurde olies
Canners vs Stoom druk kokers

Jy ontvang in die klas:
1. Verversings en ligte middagete, tee, koffie.
2. Alle bestanddele vir klas en verpakking ingesluit.
3. Alle nota’s in PDF formaat en sal elke Donderdag uit gestuur word net voor die klas.
4. Epos adres indien jy wil kontak maak: bktklasse2022@gmail.com

Venue en tyd:
In my BKT ateljee op Skeerpoort. Vind Bos en Berg guestfarm op Google Maps gelys.
Fisiese adres is: S43, Skeerpoort, R560 road, Noordwes, 0232 (kyk uit vir die Bos en Berg guestfarm bord).

Alle klasse begin om 09h00.

Parkering
Hekke open om 08h45.
Draai dadelik links by die eerste ingang. Hou links by die vurk en dan reguit aan met die paadjie en parkeer onder die bome agter die Ateljee.
Stap met die kronkel paadjie na regs by die afdakke…ek wag vir jou met heerlike Boeretroos en beskuit!

Groete
Annelien Pienaar

2 in stock

Category:

Description

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Preservering op groot en klein skaal: 4 Mei 2024, 09h00 tot 16h00”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Title

Go to Top