Cane Bannetones vir die rys van Suurdeegbrood. Die natuurlike vesels help met die rus proses sodat brode netjies ontvorm voor baktyd. Onthou om hierdie mandjies optimaal te kan benut moet jy seker wees van jou tegniek vir die vorming van deeg. Die mandjie alleen sal nie die brood help om vorm te behou as dit in die oond rys… Loer gerus na my Suurdeeg kursusse.

Berei jou mandjie voor soos in die klasse uiteengesit.

Mates: 41 cm x 15 cm (500 g tot 1 kg deeg)

Natuurlike vesel Bannetons vir Suurdeegbrood bak.