Skakel baie kopseer uit met hierdie item wat aan die oond se rakkie haak en voorverhit om die oond se interne temperatuur te meet.
Gemaak van vlekvrye staal en getemperde glas.
R195.00
Skakel baie kopseer uit met hierdie item wat aan die oond se rakkie haak en voorverhit om die oond se interne temperatuur te meet.
Gemaak van vlekvrye staal en getemperde glas.
Annie –
Puik en akkuraat
Hilda Botha –
Ek stel belang in ‘n Oond Termometer, hoe werk dit om te bestel.
Baie dankie
Hilda Botha
Annelien –
Hallo Hilda, jy kan net op die woord WINKEL tik en dan af skuif totdat jy die termometer sien. Kies dan hoeveel jy wil koop en klik op die rooi trollie om die aankoop te voltooi. Epos my indien jy sou sukkel by boerekostwist@gmail.com. Groete Annelien