Membership Gift Voucher
R350.00 – R420.00
6 Maande lidmaatskap : R350
Description
Redeem this voucher
- Klik op die REDEEM VOUCHER
- Jy is nou in die winkel, moenie skrik nie. Klik op CHECK OUT.
- Vul jou gegewens in. Jy is nou besig om jou profiel te skep. Hierdie profiel is wat jou gaan toegang gee tot die subskripsie. Jy gaan geen bank details gevra word. Vul alles in en klik op elke moontlike blokkie wat onder aan die blad verskyn.
- Jy sal ‘n boodskap kry dat jy nou suksesvol geregistreer het.
- Loer in jou epos vir die confirmation epos met jou login details. As jy dit nie gekry het epos boerekostwist@gmail.comsodat ek weer dit kan stuur.
Reviews
There are no reviews yet.