Description
Welkom by Boerekos met ‘n Twist se resepte afdeling. Wat kan jy verwag met jou subskripsie? Elke resep is getoets en gestandardiseer in metrieke mates vir gemak van gebruik. Resepte is met ‘n les toegelig sodoende alle kombuis-kopkrappers uit die weg te ruim. Daar is ook ‘n navrae opsie onder aan elke resep en word nougeset beantwoord. Sluit gerus ook aan by die geslote Boerekos met ‘n Twist groep op Faceboek waar ons al ons bak suksesse en kennis deel.
Jou 12 maande lidmaatskap gee jou toegang to al die eksklusiewe resepte en artikels op hierde webblad vir 12 maande.
Lees verder oor Annelien Pienaar onder About
San Pieterse –
Hoop ek kry die jaar die resepte .
Annelien –
Hallo San, ek dink jy moet gou kom inloer as ek werk in Harties…dan wys ek jou hoe om met jou rekenaar toegang te kry. Regtig vinnig en maklik. Groete Annelien
Elise Snyman –
Geniet dit altyd om iets nuut te leer!